01 March 2011

Job Opening: National Book Editor for Media24 (South Africa)

Deadline: 4 March 2011

Media 24 Koerante se gesamentlike redaksies het 'n vakature vir 'n Nasionale Boekeredakteur wat 'n gesaghebbende nasionale boekeblad vir Beeld, Die Burger en Volksblad kan saamstel en verwante boeke-inhoud vir die drie dagblaaie lewer.

Kernprestasie-areas

  • Bly op hoogte van nuus op letterkundige gebied;
  • Skryf keurige, gesaghebbende artikels, nuusberigte en resensies vir dagblaaie en By;
  • Ontwikkel 'n strategie en implementeer planne vir boeke-inhoud op dagblaaie se digitale platforms om te help met die groei van digitale gemeenskappe van dagblaaie

Kwalifikasies en ervaring

  • Tersiere opleiding is 'n aanbeveling, so ook joernalistieke ervaing;
  • 'n Profiel in die SA literere gemeenskap
  • Deeglike kennis van die Suid-Afrikaanse en internasionale literere toneel

In ruil vir die suksesvolle aansoeker se dienste bied die maatskappy 'n mededingende salaris en byvoordele. Persone wat belandsterl, word gevra om hulle CV per e-pos te stuur na aansoeke@rapport.co.za. Dui asseblief duidelik aan vir watter pos u aansoek doen deur die verwysing te meld.

More information here.
READ NEXT:

Subscribe

IMPORTANT: Do not respond to the job ad if (a) it charges fees for registration or access to listings, trainings or other materials; (b) you are redirected to dubious or domain-flipping websites; or (c) you are subjected to take lengthy unpaid tests/trial assignments or required to submit long-form samples on very specific topics or following a very specific editorial style. Help keep this job board scam-free by reporting a scam listing to contact@writejobs.info; we will then include a warning in the post.